NIMFOLEPSIE - ekstase, dringendheid, koorsagtigheid of wilde gedrag verwek deur die hunkering na die onverkrygbare.