Donderdag - 07/12/2006
uit die b00nste rakke!
diemot
(die gr00t appel)
Sondag - 17/09/2006
ek dink julle site is so uniek, great work ouens.
cecilia
(lisbon)
Vrydag - 09/06/2006
as n skrywer en musikant het kop my geinspereer, dankie
frederick scanlen
(edinburgh)
Woensdag - 26/04/2006
Jislaaik, dinge lyk goed daar ver
weg oor die oseaan! Hou aan
wen! Wanneer kom julle toer in
Aussieland met 'n paar gigs?
Tilmann Rust
(Sydney)
Donderdag - 23/03/2006
Bra's,ek scheme julle is bekop.Sterkte met die nuwe cd en moet asb nooit ophou musiek maak nie.Hou die blink kant bo boys!!!
johan
(pretoria)
Woensdag - 22/03/2006
man ek het sopas hierdie kop musiek ontdek! dis koning!
sit hier in usa en kry nie baie geleentheid om leke afrika musiek te kry nie. dankie koppers dis leker!
frans gorel gaans
(Oklahoma City)
Maandag - 21/11/2005
Hou so aan, ek sit in New Zealand...definitief een van my gunstelling SA bands
Chris Gottschalk
(Auckland)
Sondag - 29/05/2005
Ek sit in Switserland en geniet hier alternatiewe Afrikaans musiek. Dankie Marcell.
Steve Toovey
(Basel, Switserland)
Sondag - 15/05/2005
Hierdie is great - Ons band - Oorkruiper - het by "Loskop" opgeneem en daar is ons aan Kop voorgestel - Hierna kan mens 24 uur 'n dag luister - julle kook!
Rolf Swart(Oorkruiper)
(Kirkwood - naby P E)
Woensdag - 13/04/2005
Nog altyd GREAT.
EL HAVENGA
(Pretoria)
Dinsdag - 29/03/2005
Ek luister na 'alternative' musiek vanak die 80's en sou my nooit kon indink dat ek van afrikaanse musiek kan hou nie; bands soos julle verander my sienswyse!
Nic Ludick
(Alberton, Gauteng)
Saterdag - 04/12/2004
The guys at work love it, listen to you guys when we have night shifft radio crankt all the way up.
Arnold
(Hoogeveen Nederland)
Vrydag - 12/11/2004
Nou ja, "So jy skim" speel nou 'n groot rol in my lewe. Die vrou vir wie el lief is (15 jaar!)het besluit geld is alles, en los my vir 'n nar wat geld steel...
Opge Kop
(Egoli)
Maandag - 27/09/2004
Leuk, ik zocht met google op mijn achternaam en toen kwam ik hier terecht.
Ik ga wat nummers downloaden om naar jullie te luisteren. Veel suc6.
Jan Kop
(Amstelveen (Nederland))
Maandag - 30/08/2004
Mooi images op die webwerf. Dis ook baie vinnig om van bladsy na bladsy te spring. Ongelukkig het ek nie die software om die musiek te download nie.
Kleinboer
(Johannesburg)
Vrydag - 18/06/2004
Sop, ag, Kop is die mainste! Behalwe vir kobus!, maar ja, almal kannie die mainste wees nie! So ek skim julle moet kom gig gooi in stellenbos!
die sop-uitdeler
(sopland)
Maandag - 12/01/2004
Jislike, maar ekke smaak julle stukkend. Net jammer dis so F moeilik om julle CD te koop.
Werner Jonker
(Egoli)
Saterdag - 29/11/2003
Oorspronklik en iets werklik (soos hulle in die ou dae sou se) alternatief...sit vandag en verloor myself in die musiek. Hopelik is julle binnekort by northam.
Swapo
(Vaalpark)
Dinsdag - 18/11/2003
Kielie die issues! Ons het meer profete soos julle nodig.
Fracois Smit
(Tshwane)
Maandag - 29/09/2003
Eerlik. Uncompromising. Onbevrees. Dis mos hoe ons die Drakensberge oorgesteek het, KOP! Keep on rocking in the free world.
Emmanuel X
(Kaapstad)
Saterdag - 13/09/2003
Love die musics!! As gigs begin gebeur, hier is 'n paar musiek liefhebbers in godverlate plekke ook!! Gaan vir Goud!
Peitbril
(Potch?)
Saterdag - 05/07/2003
lekka saait
Steve
(kyalami)
Vrydag - 06/06/2003
jul musiek het my tot snotneusie gelei!hartstogtelik!
snotneus-mamma
(Pniel)
Vrydag - 06/06/2003
Julle musiek klink regtig befo...ag,ek bedoel beKOP! Enjoy
haasbek-sanna
(Stellenbosch)
Sondag - 18/05/2003
ek is baie beindruk! let me know when you have a gig. groete uit london
maureen mangan!
(london)
Maandag - 12/05/2003
Goeie begin, dit is wat ons vir 'n lang tyd voor gewag het, nou is dit hier... bou hierop voort.
Gert Britz
(Guateng)
Dinsdag - 29/04/2003
Hallo,
Nouja, ons sal julle sekerlik nie hier in Duitsland te sien kry nie. :-(
Nogtans, die website is 'n fees vir die oog.
Groete uit Filderstadt
Linni
Linni Felkel
(Filderstadt, Duitsland)
Dinsdag - 29/04/2003
'n Tjop, 'n Dop & Kop, wat meer kan 'n man dan vra?
Kelvin Stereo
(Port Elizabeth)
Donderdag - 24/04/2003
laaankal so KOP dokter nodig in port elizabeth!
good luck - sien julle by die eerste KOP gig!
heidi
(port elizabeth)
Dinsdag - 22/04/2003
Klink lekker! Kom kuier vir ons! Pretoria support local musiek 101%!! en ... sterkte!
Houtskool Ballerina
(Pretoria)
Sondag - 20/04/2003
Keep up the good work.
Robert Read
(Aberystwyth Wallis)
Saterdag - 19/04/2003
cool music...
hou Kop bo water!
Axel
(Ramsgate)
Donderdag - 17/04/2003
Very cool site... I love the look and feel and the easy navigation...
I hope you have a lot of success...
Brian
http://www.SAmp3.com
Brian
(Cape Town)
Donderdag - 17/04/2003
Dis sommer moerse! Ek's ongelooflik trots op julle!Ons het lekker van Hobart na Sydney toe gery en na julle musiek geluister,toe dit 46 Grade buite was! COOL!
Tilmann Rust
(Sydney, Australia)
Woensdag - 16/04/2003
Funky site...!!!(afrikaners IS plesierig!)
A.Bombsquad
(Stellenbosch)
|