'n Groot Kop seer is die afwesigheid van enige gigs tot op hede. In n konfidensieele hoedanigheid was daar destyds veneem dat die kerels van KOP dit eens was dat hulle heel tevrede is met die donker gordyn wat op hul hermitiese bestaan getrek is, en beplan om dit so te hou vir die voorsienbare toekoms.

klierkop